Memories

important people and moments

Please contact Hennie for access

Albums

Botha Familie Geskiedenis

As jy ‘n Botha is of inligting benodig oor die Botha familie; die beste bron waarvan ek bewus is kan hier gevind word. Die Afrikaanse weergawe word nie meer onderhou nie maar hy is nog in die Internet Argief beskikbaar (vir hoe lank weet ek nie).

Die domein botha.co.za is nie te koop nie maar ek sal dit oorweeg om ‘n website oor die Bothas in Suid Afrika gratis daarop te “host” indien so ‘n versoek aan my gerig word. 

Rig navrae aan .